Ons leer nog

Ons leer nog

Onlangs staan ons as familie langs die see en probeer klippies hop op die golwe. Ons seun kry dit toe ’n paar keer reg en raak kinderlik opgewonde oor dit wat hy nou regkry. “Pappa en Mamma kyk hier”, nooi hy ons toe uit om te kyk terwyl hy die klippie probeer hop....

Om te leer seën

Een van die oefeninge in die boek gaan oor seëning. In hierdie preek verduidelik ek en Lollie hoe ons as kinders van die Here mekaar kan seën. Hierdie is een van die tien oefeninge in die boek. Ons hoop dit kan families help om mekaar te...

Die ekosisteem van families

Yellowstone Nasionale Park is een van die mooiste reservate in die VSA. Eens was dit die natuurlike habitat van wolwe gewees. Ongelukkig is die wolwe uit die park verwyder en het dit verrykende (of is dit dalk verarmende) gevolge op die ekosisteem gehad. Een van die...