Ouers volg Jesus ook soos kinders

Ouers volg Jesus ook soos kinders

OUERS SE DISSPELSKAP Ouers volg ook God soos kinders Tom Smith, Mede-stiger van Rhythm of Life 23 Junie 2016 Jesus het toe nie grappies gemaak toe hy gesê het dat ons nie die koninkryk van God kan sien as ons nie verander en soos kinders word nie. So gebeur dit dat ek...
Elke kind se journey is uniek

Elke kind se journey is uniek

GETUIENIS VAN MENSE WAT DIE RITMES GEBRUIK Elke kind se journey is uniek Katrina Steyn, Jeugleier, Ruimsig Gemeente 21 Junie 2016 Vandag se jongmense leef onder geweldige druk om te wees soos iemand anders. Daar is so baie eksterne faktore wat vir hulle vertel dat...
Angry Birds – resensie

Angry Birds – resensie

ANGRY BIRDS .... ons almal word soms kwaad ; Tom, Lollie en Tayla praat oor die film by Smith familie | Resensies http://kinderritmes.co.za/wp-content/uploads/2016/06/Angry-Birds-resensie.m4a Angry birds is ‘n film wat op die speletjie gebaseer is. Ons...
Koninkrykstyd – (her)ontdek jou kindskap

Koninkrykstyd – (her)ontdek jou kindskap

Hier is ‘n stukkie wat ek onlangs vir ons vriende by Ekerk geskryf het. GK Chesterton , die Engelse skrywer wat bekend gestaan het as die “prins van paradoks” skryf in sy boek Orthodoxy dat ons almal opnuut ons kindskap kan (her)ontdek. Hy maak die...
Dissipelskap oor die (sk)ouers van ander

Dissipelskap oor die (sk)ouers van ander

Hierdie is ‘n kort artikel wat ek vir ons vriende by Ekerk geskryf het Kinders leer dissipelskap oor die skouers van die mense naby hulle. Volwassenes ook. Ons almal volg iemand en is dissipels of studente van die mense wat as voorbeelde in ons lewens optree....