Ritme avontuur vir die nuwe kwartaal (Week 1)

Ritme avontuur vir die nuwe kwartaal (Week 1)

Ritme avontuur vir die derde kwartaal Sondag die 24ste Julie was die eerste Sondag van die derde kwartaal en ons by Kinderritmes is opgewonde om in hierdie kwartaal ‘n weeklikse oefenprogram vir gesinne te bied wat julle kan help om in die avontuur van Jesus se...
Jesus is die taal van God

Jesus is die taal van God

GESINNE SE DISSPELSKAP Jesus is die taal van God Tom Smith, Mede-stiger van Rhythm of Life 13 Julie 2016 As ouers het ons die wonderlike voorreg om ons kinders te leer. Dink maar net hoe kinders taal by ons aanleer. Paulus gebruik hierdie ouerskap beeld in Efesiērs...
Die skat van ‘n lewende offer

Die skat van ‘n lewende offer

GESINNE SE DISSPELSKAP Die skat van ‘n lewende offer Yolandé Coetzer 7 Julie 2016 Hier is ‘n lekker skattejag-speletjie wat ons as gesin gedurende die vakansie per ongeluk geprakseer het. Dit pas so mooi in by die trappe ritme wat ons leer om van onsself te gee...
Drie danspassies vir families

Drie danspassies vir families

OUERS SE DISSPELSKAP Drie danspassies vir gesinne Tom Smith, Mede-stiger van Rhythm of Life 4 Julie 2016 Die vroeë kerk het die verhouding van God die Vader, Seun en Heilige Gees as ’n dans beskryf. In die begin dans God ’n nuwe gemeenskap aan die lewe. Die lewe van...