by Tom Smith | Oct 24, 2016 | Boek, Oefeninge
Om sout en lig in die rewolusie van liefde te wees " In hierdie week kyk ons na die uitnodiging van Jesus om sout en lig te wees. In laas week se sessie het ons gesien dat niemand buite Jesus se seën is nie. Ons kan almal deel wees van die liefdesrewolusie....
by Tom Smith | Oct 17, 2016 | Boek, Oefeninge
Die geseëndes " In hierdie laaste kwartaal gaan ons as ‘n geloofsfamilie fokus op die Bergrede (Matteus 5-7). Elke week gaan ons aan spesifieke temas binne hierdie fantastiese gedeelte lees. Hier is bietjie agtergrond wat kan help. Matteus skryf vir ‘n...
Recent Comments