Vierde kwartaal (Week1) – Die geseëndes

Vierde kwartaal (Week1) – Die geseëndes

Die geseëndes " In hierdie laaste kwartaal gaan ons as ‘n geloofsfamilie fokus op die Bergrede (Matteus 5-7). Elke week gaan ons aan spesifieke temas binne hierdie fantastiese gedeelte lees. Hier is bietjie agtergrond wat kan help. Matteus skryf vir ‘n...
Ritme avontuur Week 4 – Verpleegstershoed

Ritme avontuur Week 4 – Verpleegstershoed

Die veerpleegsterhoed ritme In hierdie week kyk ons na die Verpleegsterhoed ritme en in hierdie ritme leer ons meer oor God wat die Weg is en ons genees om in God se karakter te groei. In hierdie spesifieke week kyk ons na die rol wat ons siel in ons lewens speel en...

Ritme avontuur (Week 3 – Muurprop)

Ritme avontuur (Die Muurprop Ritme) In hierdie week beoefen ons as gesinne die Muurprop ritme. Om dié ritme te ‘frame’ lees ons Jakob se verhaal wat ons in Genesis 28 kan opsoek. Hierdie teks is ’n lekker gedeelte om te gebruik vir Lection Divina of Ignatian lees (ons...
Om as gesinne wakker te leef

Om as gesinne wakker te leef

GESINNE SE DISSPELSKAP Om as gesinne wakker te leef Tom Smith, Mede-stiger van Rhythm of Life 15 Augustus 2016 In hierdie week beoefen ons as gesinne die Muurprop ritme. Om dié ritme te ‘frame’ lees ons Jakob se verhaal wat ons in Genesis 28 kan opsoek. Hierdie teks...