Bergrede – Week 2 : Om sout en lig in die rewolusie van liefde te wees
In hierdie week kyk ons na die uitnodiging van Jesus om sout en lig te wees. In laas week se sessie het ons gesien dat niemand buite Jesus se seën is nie. Ons kan almal deel wees van die liefdesrewolusie. Dit sluit ons gesinne en families in. Elke gesin en lid...
read moreVierde kwartaal (Week1) – Die geseëndes
In hierdie laaste kwartaal gaan ons as ‘n geloofsfamilie fokus op die Bergrede (Matteus 5-7). Elke week gaan ons aan spesifieke temas binne hierdie fantastiese gedeelte lees. Hier is bietjie agtergrond wat kan help. Matteus skryf vir ‘n geloofsgemeenskap wat Joods...
read moreOm as gesinne wakker te leef
GESINNE SE DISSPELSKAP Om as gesinne wakker te leef Tom Smith, Mede-stiger van Rhythm of Life 15 Augustus 2016 In hierdie week beoefen ons as gesinne die Muurprop ritme. Om dié ritme te ‘frame’ lees ons Jakob se verhaal wat ons in Genesis 28 kan opsoek. Hierdie teks...
read moreRitme avontuur (Week 2 – Spieël)
Gedurende hierdie kort week met die stemmery en volgende week se Vrouedag het ons besluit om die tweede oefening vandag vry te stel wat dan geld vir hierdie week en volgende week. Met die spieël ritme fokus ons op ons prentjies van onsself en ook van God. Hoe ons God...
read moreRitme avontuur vir die nuwe kwartaal (Week 1)
Sondag die 24ste Julie was die eerste Sondag van die derde kwartaal en ons by Kinderritmes is opgewonde om in hierdie kwartaal 'n weeklikse oefenprogram vir gesinne te bied wat julle kan help om in die avontuur van Jesus se Ritmes te leef. In hierdie eerste week...
read moreJesus is die taal van God
GESINNE SE DISSPELSKAP Jesus is die taal van God Tom Smith, Mede-stiger van Rhythm of Life 13 Julie 2016 As ouers het ons die wonderlike voorreg om ons kinders te leer. Dink maar net hoe kinders taal by ons aanleer. Paulus gebruik hierdie ouerskap beeld in Efesiērs...
read moreDie skat van ‘n lewende offer
GESINNE SE DISSPELSKAP Die skat van 'n lewende offer Yolandé Coetzer 7 Julie 2016 Hier is ‘n lekker skattejag-speletjie wat ons as gesin gedurende die vakansie per ongeluk geprakseer het. Dit pas so mooi in by die trappe ritme wat ons leer om van onsself te gee en om...
read moreDrie danspassies vir families
OUERS SE DISSPELSKAP Drie danspassies vir gesinne Tom Smith, Mede-stiger van Rhythm of Life 4 Julie 2016 Die vroeë kerk het die verhouding van God die Vader, Seun en Heilige Gees as ’n dans beskryf. In die begin dans God ’n nuwe gemeenskap aan die lewe. Die lewe van...
read moreOuers volg Jesus ook soos kinders
OUERS SE DISSPELSKAP Ouers volg ook God soos kinders Tom Smith, Mede-stiger van Rhythm of Life 23 Junie 2016 Jesus het toe nie grappies gemaak toe hy gesê het dat ons nie die koninkryk van God kan sien as ons nie verander en soos kinders word nie. So gebeur dit dat ek...
read moreElke kind se journey is uniek
GETUIENIS VAN MENSE WAT DIE RITMES GEBRUIK Elke kind se journey is uniek Katrina Steyn, Jeugleier, Ruimsig Gemeente 21 Junie 2016 Vandag se jongmense leef onder geweldige druk om te wees soos iemand anders. Daar is so baie eksterne faktore wat vir hulle vertel dat...
read more