Angry Birds – resensie
[dropcap style="font-size: 40px; color: #9b9b9b;"] A [/dropcap]ngry birds is 'n film wat op die speletjie gebaseer is. Ons gesin het dit oor die langnaweek gekyk en die konsensus is dat dit so tussen 6 en 7 uit 10 kry. Die film fokus op die temas van woede, helde en...
read moreKoninkrykstyd – (her)ontdek jou kindskap
Hier is 'n stukkie wat ek onlangs vir ons vriende by Ekerk geskryf het. GK Chesterton , die Engelse skrywer wat bekend gestaan het as die "prins van paradoks" skryf in sy boek Orthodoxy dat ons almal opnuut ons kindskap kan (her)ontdek. Hy maak die opmerking dat...
read moreDissipelskap oor die (sk)ouers van ander
Hierdie is 'n kort artikel wat ek vir ons vriende by Ekerk geskryf het Kinders leer dissipelskap oor die skouers van die mense naby hulle. Volwassenes ook. Ons almal volg iemand en is dissipels of studente van die mense wat as voorbeelde in ons lewens optree. Hierdie...
read moreDie waarde van ‘n media-vas vir ‘n gesin
In die boek onder die muurprop ritme ondersoek ons wat dit beteken om te vas. Hier is 'n refleksie van 'n gesin wat 'cold turkey' gegaan het met tegnologie vir twee dae! Ek glo daar is baie ouers wat voel soos ek en my man onlangs gevoel het. Kinders = TV,...
read moreOns leer nog
[dropcap style="font-size: 60px; color: #9b9b9b;"] O [/dropcap]nlangs staan ons as familie langs die see en probeer klippies hop op die golwe. Ons seun kry dit toe ’n paar keer reg en raak kinderlik opgewonde oor dit wat hy nou regkry. “Pappa en Mamma kyk hier”, nooi...
read moreOm te leer seën
[dropcap style="font-size: 60px; color: #9b9b9b;"] E [/dropcap]en van die oefeninge in die boek gaan oor seëning. In hierdie preek verduidelik ek en Lollie hoe ons as kinders van die Here mekaar kan seën. Hierdie is een van die tien oefeninge in die boek. Ons hoop dit...
read moreDie ekosisteem van families
[dropcap style="font-size: 60px; color: #9b9b9b;"] Y [/dropcap]ellowstone Nasionale Park is een van die mooiste reservate in die VSA. Eens was dit die natuurlike habitat van wolwe gewees. Ongelukkig is die wolwe uit die park verwyder en het dit verrykende (of is dit...
read moreDie begin van ‘n nuwe beweging
Vanoggend het ons die voorreg gehad om die 7 Ritmes vir kinders boek aan ’n groep ouers bekend te stel en dit was baie lekker. Ons het die meeste van die tyd spandeer om te kyk na die ekosisteem van gesinne en lekker saam gesels oor hoe ons as dissipels saam met ons...
read more