Vierde kwartaal (Week1) – Die geseëndes

Vierde kwartaal (Week1) – Die geseëndes

Die geseëndes " In hierdie laaste kwartaal gaan ons as ‘n geloofsfamilie fokus op die Bergrede (Matteus 5-7). Elke week gaan ons aan spesifieke temas binne hierdie fantastiese gedeelte lees. Hier is bietjie agtergrond wat kan help. Matteus skryf vir ‘n...
Om as gesinne wakker te leef

Om as gesinne wakker te leef

GESINNE SE DISSPELSKAP Om as gesinne wakker te leef Tom Smith, Mede-stiger van Rhythm of Life 15 Augustus 2016 In hierdie week beoefen ons as gesinne die Muurprop ritme. Om dié ritme te ‘frame’ lees ons Jakob se verhaal wat ons in Genesis 28 kan opsoek. Hierdie teks...
Ritme avontuur (Week 2 – Spieël)

Ritme avontuur (Week 2 – Spieël)

Ritme avontuur (Die spieël Week 2) Gedurende hierdie kort week met die stemmery en volgende week se Vrouedag het ons besluit om die tweede oefening vandag vry te stel wat dan geld vir hierdie week en volgende week. Met die spieël ritme fokus ons op ons prentjies van...
Ritme avontuur vir die nuwe kwartaal (Week 1)

Ritme avontuur vir die nuwe kwartaal (Week 1)

Ritme avontuur vir die derde kwartaal Sondag die 24ste Julie was die eerste Sondag van die derde kwartaal en ons by Kinderritmes is opgewonde om in hierdie kwartaal ‘n weeklikse oefenprogram vir gesinne te bied wat julle kan help om in die avontuur van Jesus se...
Jesus is die taal van God

Jesus is die taal van God

GESINNE SE DISSPELSKAP Jesus is die taal van God Tom Smith, Mede-stiger van Rhythm of Life 13 Julie 2016 As ouers het ons die wonderlike voorreg om ons kinders te leer. Dink maar net hoe kinders taal by ons aanleer. Paulus gebruik hierdie ouerskap beeld in Efesiērs...