by Tom Smith | Oct 24, 2016 | Boek, Oefeninge
Om sout en lig in die rewolusie van liefde te wees " In hierdie week kyk ons na die uitnodiging van Jesus om sout en lig te wees. In laas week se sessie het ons gesien dat niemand buite Jesus se seën is nie. Ons kan almal deel wees van die liefdesrewolusie....
by Tom Smith | Oct 17, 2016 | Boek, Oefeninge
Die geseëndes " In hierdie laaste kwartaal gaan ons as ‘n geloofsfamilie fokus op die Bergrede (Matteus 5-7). Elke week gaan ons aan spesifieke temas binne hierdie fantastiese gedeelte lees. Hier is bietjie agtergrond wat kan help. Matteus skryf vir ‘n...
by Tom Smith | Aug 29, 2016 | Oefeninge
Die veerpleegsterhoed ritme In hierdie week kyk ons na die Verpleegsterhoed ritme en in hierdie ritme leer ons meer oor God wat die Weg is en ons genees om in God se karakter te groei. In hierdie spesifieke week kyk ons na die rol wat ons siel in ons lewens speel en...
by Tom Smith | Aug 15, 2016 | Oefeninge
Ritme avontuur (Die Muurprop Ritme) In hierdie week beoefen ons as gesinne die Muurprop ritme. Om dié ritme te ‘frame’ lees ons Jakob se verhaal wat ons in Genesis 28 kan opsoek. Hierdie teks is ’n lekker gedeelte om te gebruik vir Lection Divina of Ignatian lees (ons...
by Tom Smith | Aug 4, 2016 | Boek, Oefeninge
Ritme avontuur (Die spieël Week 2) Gedurende hierdie kort week met die stemmery en volgende week se Vrouedag het ons besluit om die tweede oefening vandag vry te stel wat dan geld vir hierdie week en volgende week. Met die spieël ritme fokus ons op ons prentjies van...
by Tom Smith | Jul 25, 2016 | Boek, Oefeninge
Ritme avontuur vir die derde kwartaal Sondag die 24ste Julie was die eerste Sondag van die derde kwartaal en ons by Kinderritmes is opgewonde om in hierdie kwartaal ‘n weeklikse oefenprogram vir gesinne te bied wat julle kan help om in die avontuur van Jesus se...
Recent Comments